SUIDERKRUIS-GEMEENTE
OGGENDDIENS: 9 Nov 2008
TEMA: Liefde is...
LITURGIE
(MG=musiekgroep, TS=tegniese span)
WIE |
WAT |
DETAIL |
T/S |
Corniël |
|
Loodglas |
love3 |
Corniël |
5 minute vooraf |
“Weet jy dat Jesus jou liefhet” |
love4 (sound) |
Liturg |
Welkom & groet |
|
love |
Liturg |
Gebed |
|
love |
Liturg |
Oproep tot lof |
|
love |
MG |
Lof |
“Hy’s die ene wat ek liefhet” 791 “Want so lief het God” 329 / 1063 “God is liefde” 334 “Praat ek mense-engletale” 960 |
791 (2x) 329 (2x) 334:1-4 960:1-3 |
Liturg |
Oproep tot aanbidding |
Seesand - I love God |
love2 |
MG |
Aanbidding |
“Loving You” 890 “Heer ek het U lief” 772 |
890:1,r,2,r,3,r 772:1,r,2,s |
|
|
Record aan |
Klank: Record |
Ouderling |
Voorbidding |
|
love |
Liturg |
Skriflesing |
Hoo 2:7 Vroue van Jerusalem, ek smeek julle en ek roep die ribbokke en die takbokke in die veld tot getuie: moenie die liefde wakker maak en aanvuur voor die tyd daarvoor ryp is nie. Hoo 3:5 Vroue van Jerusalem, ek smeek julle en ek roep die ribbokke en die takbokke in die veld tot getuie: moenie die liefde wakker maak en aanvuur voor die tyd daarvoor ryp is nie. Hoo 8:4 Ek smeek julle, vroue van Jerusalem, wat is dit dat julle die liefde wakker maak en aanvuur voordat die tyd daarvoor ryp is?" |
1310 |
Liturg |
Preek |
Liefde is... |
Preek |
Almal |
Toewyding |
|
love |
Liturg |
Gebed |
|
love |
|
|
Record af |
Klank: Stop Record |
Diakens |
Offergawe |
|
love |
Liturg |
Afkondigings |
|
|
MG |
Lied |
1 KORENTE 13 (Hans du Plessis) “Liefde bring verandering” |
love 891:1a,1b,2a,2b,3a,3b |
Liturg |
Seën |
|
|
1 KORENTE 13
Al sou ek die tale van mense en van ingele praat,
Maar ek het die liefde galoop geruil vir die haat,
Dan het ek net 'n raaslike paraffienblik gekom raak.
Al was ek so slim dat ek nuwe goeterse kan maak,
Maar ek het die Jirre se liefde buite in die son gelat lê,
Dan is ek niks, hoor wat ek hierdie vandag vir jou sê.
Al gee ek my hele bokke weg, net om te die eer te hê,
Dan sal hierdie dinge my nou nog niks gepataal het nie,
As ek nie die liefde uit die jimmel kan geloop haal het nie.
Die regtige liefde dié se bek is nooit dik nie,
Jy sien hom nie skinner en jy hoor hom nie klik nie,
Hy skrywe die kwaad ok nie in boekietjies op nie.
Die liefde maak alles mooi toe met hom se sawwe karos,
Tale dié hou op, voorspellings verdo en woorde raak los,
Maar die liefde, dié sal nou tot by die
ewigheid toe net so bly staan.
Toet ek nou 'n kind gewas het, toe't ek sos 'n kind gedink,
En vandag sien ek troewelte in die garra-waters blink,
Maar eendag sal ek die Jirre se hele waarlikheid kom weet.
En nou is dit die geloof en die hoop en die liefde
wat nou bly staan,
Maar net die liefde sal saam met my
na die Jirre se hemel toe gaan.
Die ou Griekwa vertaling
- Hans du Plessis -
Preekskets
◙ INLEIDING: LIEFDE IS..
“Liefde”
• Wat kom in jou gedagtes?
• Aan wie dink jy?
•
◙ 3 WOORDE VIR LIEFDE
• Agape (1 Kor 13)
• Filos (Dawid en Jonathan)
◙ • Eros (Hooglied)
◙ EROS-LIEFDE
• Deel van die skepping
• In geskep - kom van God af.
• Genesis: Alles 2-2 geskep
• Hormone (Testosteroon)
• Geen bekeerde hormoon
• Geen hormoon met brieke
• Liggaamlike begeertes is deel van ons lewe:
• Paulus skryf: Dis beter om te trou as om te brand van begeerte
• 1Tim 5:11 Jonger weduwees moet jy nie in die lys opneem nie. Hulle liggaamlike begeertes kan hulle daartoe bring om hulle af te wend van Christus af en weer te wil trou.
• 1Kor 7:2 maar weens die gevare van onsedelikheid behoort elke man sy eie vrou te hê en elke vrou haar eie man.
• Hooglied: boek oor eros liefde
• Hooglied aanvanklik uit Kanon gelaat
• Figuurlike uitleg
• The soul is in a mystic slumber in this embrace of betrothal, in which she enjoys a sacred rest she had never before experienced. In her previous intervals of repose, she had indeed rested under His shadow by her confidence in Him, but she had never slept upon His bosom nor in His arms. It is strange how eager the creatures are, even those which are spiritual, to awake the soul from this gentle slumber.17
◙ SEKSUELE SONDES (Vermink deur die sondeval)
• Seksuele sondes nie ‘n nuwe ding
• Reuse (Gen 6)
• Juda en Tamar (Gen 38)
• Leviet se byvrou (Rigt 19)
• Amnon onteer Tamar (2 Sam 13)
• Dawid se owerspel (2 Sam 11)
• Vrou met 5 mand (Joh 4)
• Vrou op owerspel betrap (Joh 8)
• Mans slaap by hulle stiefma’s (1 Kor 5)
◙ DIE SONDEVAL HET ONS EROS-LIEFDE ERG VERMINK
◙ • Kinders & Tieners
◙ • Video - Murderer
• Uitgaan
• Selfone
• Rekenaars
◙ • Volwassenes
• Internetverhoudings
• Selfoonverhoudings
• Buite-egtelike verhoudings
• Saamwoon
◙ • Video - Marriage preparation Course
• 1Kor 7:9 Maar as hulle nie in onthouding kan leef nie, moet hulle trou, want dit is beter om te trou as om deur hartstog verteer te word.
• 1Kor 7:36 As iemand meen dat hy teenoor sy verloofde onbehoorlik handel deur nie te trou nie, en sy begeertes te sterk word en hy voel dat hulle behoort te trou, laat hom doen wat hy graag wil: laat hulle gerus trou. Dit is nie verkeerd nie.
◙ Video - Wrong!
◙ STAPTOER